Quantcast
Channel: Huisgenoot
Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Pepermentvierkante

$
0
0

Genoeg vir 6-8 mense
Bereiding: 20 min
Gaarmaak: 2 uur 

2 pakkies (200 g elk) Tennis-koekies
1 blik (385 g) karamelkondensmelk
500 ml (2 k) droë klapper
2 stawe (150 g elk) Peppermint Crisp-sjokolade, fyngedruk
125 ml (½ k) room
30 ml (2 e) strooisuiker
ekstra Peppermint Crisp, fyngedruk, vir garneer

  1. Voer ’n bakpan van 20 x 35 cm met bakpapier uit.
  2. Rangskik ’n laag Tennis-koekies op die bodem van die pan.
  3. Meng die karamelkondensmelk en klapper. Roer 1 fyngedrukte sjokoladestaaf in en smeer die mengsel egalig oor die koekieonderlaag.
  4. Voeg nog ’n laag koekies by.
  5. Klits die room tot effens verdik en roer die suiker en oorblywende sjokoladestaaf in. Smeer dit oor die koekies en verkoel 2 uur in die yskas.
  6. Garneer met die ekstra sjokolade en sny in vierkante.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 9424

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>