$ 0 0 Mercedes het pas foto’s beskikbaar gestel van die nuwe C-klas wat na verwagting vroeg in 2014 plaaslik te koop sal wees. Aanvanklik sal net ‘n C180 en C200 turbo-petrolmodelle beskikbaar wees, en een turbodiesel, die C220 BlueTec. 1234567 « »