Ons was mal oor die groep se treffer Bulletproof. En nou is die Britse synthpop-duo terug met ’n nuwe liedjie, Let Me Down Gently, van hul nuwe album, Trouble in Paris, wat in Julie uitgereik word. Aanhangers het vyf jaar vir nuwe musiek van die groep gewag. Kom dit naby Bulletproof? Besluit maar self!
↧