Quantcast
Channel: Huisgenoot
Browsing index pages (9424 articles)

WEES GEWAARSKU: Swaar reën kan rampspoedige gevolge inhou vir Kaapstad

Personeel van die Stad Kaapstad se rampbestuursentrum sal die week op bystand wees wanneer ’n erge kouefront die Moederstad gaan tref. Die munisipale raad het in ’n verklaring gesê dat die...

View Article


Pa doodgeskiet toe hy na bewering 3 maand oue tweeling probeer doodmaak

In 2011 is hy aangekla van huishoudelike geweld (verwurging) en brandstigting. Maar niks kon die bure voorberei op wat Leland Foster (27) op 2 Junie 2017 in Ada in die deelstaat Oklahoma sou aanvang...

View Article


Nog ’n terugslag vir Jonathan van Radio Raps

Die komediant Rikus de Beer, oftewel Jonathan van Radio Raps, het waar hy steeds in die intensiewesorgeenheid van ’n Pretoriase hospitaal lê, ’n terugslag beleef toe hy infeksie in sy galblaas opgedoen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekende paartjie sal jou groen van jaloesie hê – kyk net die fabelagtige foto’s

Die Beckhams bring sedert verlede week spesiale familietyd in ’n Afrikaland deur. Die voormalige Britse sokkerspeler David Beckham het verskeie foto’s van hulle wegbreek met sy 36.7 miljoen volgelinge...

View Article

Vrystaatse ingenieurstudent sterf in Turkye

In ’n verklaring wat deur die Vrystaatse premier, Ace Magashule, en die Vrystaatse provinsiale regering uitgereik is, is bekend gemaak dat ’n internasionale student van die provinsie Saterdag in Turkye...

View Article


Baaise vrou en 3-jarige dogtertjie gruwelik aangerand

Die polisie ondersoek ’n saak van poging tot moord nadat ’n vrou (47) en haar driejarige dogtertjie Saterdag wreedaardig in hul huis in Chatty, Booysens Park, aangerand is. Bekommerde bure het Saterdag...

View Article

Suid-Afrikaner OORNAG internetsensasie – alles oor ’n foto wat jou nekhare...

’n Suid-Afrikaner wat in Kanada woon het oornag ’n internetsensasie geword toe hy ’n banale dagtaak gedoen het en sy gras gesny het. Maar daar is ’n strik. Hy het dit so koel soos ’n komkommer gedoen...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jongste inligting oor gyselaarsdrama in Australië: twee dood, twee gewond

“Ek hoor intense geweervuur,” het ’n duidelik ontstelde Ahron Young van Sky News Australia vertel. Hy was op die toneel waar ’n gyselaarsdrama Maandag besig is om af te speel in Brighton, Melbourne....

View Article


Lyk van vermiste vyfjarige op N2-hoofweg gevind

Die lyk van ’n vyfjarige meisie is Sondagmiddag op die N2-hoofweg in die Strand gevind, het die Wes-Kaapse polisie Maandag gesê. Kapt. FC van Wyk sê haar lyk is in Broadway Soekstraat, Nomzamo, in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dodelike Carltonville-paaie eis vier lewens in een dag

’n Man is Sondagaand oorlede en tien ander beseer in ’n grusame kop-aan-kop botsing. Volgens was ER24 was dié ongeluk was tussen ’n bakkie en ligte motor op die dodelike Welverdiendpad in...

View Article

Identiteit van vrou se lyk op Tafelberg nou bekend

Die ontbinde liggaam van ’n vrou wat op 30 Mei 2017 op Tafelberg gevind is, is dié van Charlotte Nana Yaa Nikoi (51) wat op Menseregtedag as vermis aangemeld is. Besoekers is Dinsdag verhoed om...

View Article

KYK VIDEO: Bruidegom wat nek tydens ramparty-uitstappie breek, leer weer loop...

Hulle moes ná ’n skielike tragedie hul groot dag met ’n jaar uitstel. Maar danksy James Thorpe se veggees en deursettingsvermoë en sy aanstaande, Michaela Watson, se liefdevolle steun, mik die paartjie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Comrades 2017: Die soet en die suur van vanjaar se wedloop

Sondag, 4 Junie 2017, is ’n dag wat Comrades-aanhangers nie sommer sal vergeet nie. Om halfses het die skoot geklap en 21 457 atlete van reg oor die wêreld het die roete van Durban na Pietermaritzburg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

So gaan dit met die 12-jarige wat al 2 jaar op ’n nieroorplanting wag

Dit gaan sleg met die Welkomse meisie, Larochelle Steenberg (12) wat al twee jaar op ’n nieroorplanting wag. Klein Larochelle. Foto: Verskaf Klein Larochelle is Woensdag (31 Mei) in die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KYK FOTO’S: Afrikaanse sanger spog met nuwe witwarm lyf

Dit was ’n foto van homself saam met sy seuntjie in die swembad wat hom heeltemal ontnugter het. Desmond Wells kon daarin slaag om 10 kg se liggaamsgewig af te skud en het 16 cm om sy middel verloor....

View Article


SKREEUSNAAKS! Meisie neem wraak ná kêrel haar voor soenkamera koue skouer gee

Soenkameras is al lank een van die mees romantiese goed wat by ’n Amerikaanse sportwedstryd kan gebeur. Maar vir een van die pare op ’n soenkameravideo wat by ’n basketbalwedstryd in die Philips-arena...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Londen geruk ná nog ’n moontlike terreuraanval 6 lewens eis en 48 beseer

Ses mense is dood en 48 beseer toe aanvallers op die Londense-brug in ’n bussie in ’n groep mense geploeg het. Die voorval het omstreeks 22:08 Vrydagaand plaasgevind. Ses mense is dood en 48 beseer in...

View Article


KYK VIDEO: Die massiewe transformasie van die swaarste 11-jarige ter wêreld

Arya Permana het op 11-jarige ouderdom byna 200 kg geweeg. Die seun van Wes-Java, Indonesië, het oral ter wêreld die hoofopskrifte gehaal as die swaarste eenjarige ter wêreld. Hy het na bewering vyf...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

KYK FOTO’S: Reën bring welkome verligting en Kapenaars juig!

Kapenaars het Saterdag behoorlik uit hul nate gebars van blydskap toe die eerste druppel reën val. Nou kan hulle maar hul musse, reënjasse en sambrele afstof en die komberse nader trek. Dit kom nadat...

View Article

Groot uitdaging wag vir Jacaranda se Riaan van Heerden

Die radioman Rian van Heerden het al met al wat ’n bekende en interessante figuur is ’n onderhoud gevoer, maar hy gaan binnekort een van die uitdagendste onderhoude van sy loopbaan moet voer . . . een...

View Article
Browsing index pages (9424 articles)